KONSERTINA FEES – `n Hewige aanslag op die huidige rekord van 41 konsertina-spelers wat op dieselfde verhoog en op dieselfde tyd met hul konsertinas optree word beplan vir 6 tot 8 November 2020 op Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie rekord kon vir die afgelope 30jaar nie verbeter word nie. Hierdie fees wordContinue Reading

Sticky

Naam van Eenheid: Ifafa 732 Selfsorg Akkomodasie Dis `n belewenis om Leeupoort te besoek; tuis te gaan in hierdie netjiese en gerieflike 3 slaapkamer chalet, een slaapkamer ensute, in `n wildreservaat met ‘n unieke atmosfeer. Die wild loop tussen die huise rond, die voëls maak jou soggens wakker en jyContinue Reading