Leeupoort: Ifafa 732
Naam van Eenheid: Ifafa 732 Selfsorg Akkomodasie Dis `n belewenis om Leeupoort te besoek; tuis te gaan in hierdie netjiese en gerieflike 3 slaapkamer chalet, een slaapkamer ensute, in `n wildreservaat met ‘n unieke atmosfeer. Die wild loop tussen die huise rond, die voëls maak jou soggens wakker en jyContinue Reading
Portulacaria afra
NATURE – Portulacaria afra, also known as elephant bush and spekboom in Afrikaans, is a small-leaved succulent plant found in South Africa. These succulents commonly have a reddish stem and leaves that are evergreen. They are simple to care for and make easy houseplants for a sunny location. In frost-freeContinue Reading
Leeupoort: Disa 355 (Savanna)
Naam van Eenheid: Savanna Selfsorg Akkomodasie Savanna is ‘n gerieflike selfsorgeenheid, vir 6 gaste, in die Leeupoort Vakansiedorp, ‘n natuurreservaat in die Limpopo-provinsie. Die eenheid is op die eerste verdieping van die hoofhuis met ‘n eie privaat ingang. Dit beskik oor 3 slaapkamers met dakwaaiers, ‘n badkamer, kombuis, speletjies- eet-Continue Reading
Leeupoort Markdag – 18 Maart 2023
LEEUPOORT MARKDAG – Op Leeupoort Vakansiedorp het ons een maal per maand ‘n Markdag waar die plaaslike gemeenskap die geleentheid het om hulle produkte en dienste ten toon te stel, of te skou en te verkoop. Dit is die ideale geleentheid om kennis te maak, plaaslike kunstenaars te ontmoet, handgemaakte-Continue Reading
Fees Der Feeste
KONSERTINAFEES – Die Konsertinafees wat gehou was van 06 tot 08 Mei 2022 op Leeupoort Vakansiedorp, was `n reuse sukses en `n rekord aantal besoekers het die geleentheid bygewoon. Piere Retief wat die feesrede gelewer het, het gesê dat dit die grootste Boeremusiekfees was wat hy ooit bygewoon het. RoccoContinue Reading
Konsertinafees te Leeupoort – 6 tot 8 Mei 2022
GELEENTHEID – Leeupoort Vakansiedorp hou vanjaar weer fees vanaf 6 Mei 2022 tot 8 Mei 2022 waartydens `n huldeblyk gebring gaan word aan Hendrik Susan die groot vioolspeler. Piet Bodenstein en sy span is weer ernstig besig om die nodige reëlings te tref. Hierdie mense poog elke jaar om musiekContinue Reading
Birds – Cape Robin-chat
LEEUPOORT BIRDS – The Cape robin-chat (Cossypha caffra) is a small insectivorous bird species that is common in southern and eastern Africa. It is an accomplished songster like other robin-chats, but is rather less colourful than most, and frequents either drier settings or higher altitudes. It forages in the proximityContinue Reading