Leeupoort: Ifafa 732
Naam van Eenheid: Ifafa 732 Selfsorg Akkomodasie Dis `n belewenis om Leeupoort te besoek; tuis te gaan in hierdie netjiese en gerieflike 3 slaapkamer chalet, een slaapkamer ensute, in `n wildreservaat met ‘n unieke atmosfeer. Die wild loop tussen die huise rond, die voëls maak jou soggens wakker en jyContinue Reading
Die Spekboom – Het jy geweet?
SPEKBOOM – Die spekboom (Portulacaria afra) is ‘n vetplant met kleinerige blare en staan ook bekend as die “Waterwys Plant”. Hierdie boompie het baie min water nodig om te groei en daarby is daar min insekte wat die plant vreet. Die spekboom is immergroen en word ongeveer 2,5-meter hoog. DieContinue Reading
Voëls – Gewone Janfrederik
LEEUPOORT VOËLS – Die Gewone Janfrederik (Cossypha caffra) is ‘n klein insekvretende voëlspesie wat algemeen in suidelike en oostelike Afrika voorkom. Die voël het sy naam te danke aan sy roep, wat na die lettergrepe jan-fre-d’rik klink. BESKRYWING Die janfrederik is 16 tot 17 cm lank. Die volwassene is grysContinue Reading
Uil Bewaringsprojek van Leeupoort
UIL BEWARINGSPROJEK – Groter hokke as die oues is gebou en van die uile het daar ingetrek. Hulle pas maklik aan maar dan moet hulle nie verjaag word nie. Uile vestig hulle dikwels naby mense se huise en in mensgemaakte neskaste. Bewaringsbewuste boere plaas die kaste naby hul store enContinue Reading
Konsertinafees te Leeupoort Vakansiedorp
KONSERTINAFEES – Die wêreldrekord is nagejaag en Pieter Bodenstein en sy span het hul ideaal bereik. Konsertinaspelers van die Kaap tot Musina is uitgenooi om te kom deel aan hierdie uitdaging wat verower moes word vir Leeupoort Vakansiedorp. Die spelers het met graagte die uitdaging aanvaar omdat hulle deel wouContinue Reading
Voetslaan deur Leeupoort Vakansiedorp
VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading
Konsertina Fees
KONSERTINA FEES – `n Hewige aanslag op die huidige rekord van 41 konsertina-spelers wat op dieselfde verhoog en op dieselfde tyd met hul konsertinas optree word beplan vir 6 tot 8 November 2020 op Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie rekord kon vir die afgelope 30jaar nie verbeter word nie. Hierdie fees wordContinue Reading