SPEKBOOM – Die spekboom (Portulacaria afra) is ‘n vetplant met kleinerige blare en staan ook bekend as die “Waterwys Plant”.  Hierdie boompie het baie min water nodig om te groei en daarby is daar min insekte wat die plant vreet.  Die spekboom is immergroen en word ongeveer 2,5-meter hoog.  DieContinue Reading

Cape Robin

LEEUPOORT VOËLS – Die Gewone Janfrederik (Cossypha caffra) is ‘n klein insekvretende voëlspesie wat algemeen in suidelike en oostelike Afrika voorkom.  Die voël het sy naam te danke aan sy roep, wat na die lettergrepe jan-fre-d’rik klink. BESKRYWING Die janfrederik is 16 tot 17 cm lank.  Die volwassene is grysContinue Reading

Owl

UIL BEWARINGSPROJEK – Groter hokke as die oues is gebou en van die uile het daar ingetrek. Hulle pas maklik aan maar dan moet hulle nie verjaag word nie. Uile vestig hulle dikwels naby mense se huise en in mensgemaakte neskaste. Bewaringsbewuste boere plaas die kaste naby hul store enContinue Reading