Cape Robin

LEEUPOORT BIRDS – The Cape robin-chat (Cossypha caffra) is a small insectivorous bird species that is common in southern and eastern Africa.  It is an accomplished songster like other robin-chats, but is rather less colourful than most, and frequents either drier settings or higher altitudes.  It forages in the proximityContinue Reading

HOUTKAPPER – Die kuifkophoutkapper is een van die kleurvolle voëls in Suid Afrika en hulle maak`n skril aanhoudende tril-geluid. Hulle het ‘n dik sterk snawel en wees versigtig dat daardie snawel nie jou vinger bykom nie. Hulle is baie dapper en verjaag maklik al die ander soorte houtkappers, asook duiweContinue Reading

YSTERVARK – Seker die dier wat die gevaarlikste lyk met sy skerp penne. Wilde roofdiere soos `n luiperd of leeu word afgeskrik deur daardie groot bos skerp penne. Roofdiere wat afstorm op die ystervark besef nie dat die ystervark vinnig omdraai en die roofdier hardloop dan in daardie skerp penneContinue Reading

Hyaena Brunnea

BRUIN HIëNA – Inwoners het al hierdie sku dier op Leeupoort Vakansiedorp gesien. Stappers het al spore van hierdie seldsame dier op Leeupoort in die veld gekry terwyl hulle stap. Hulle loop hoofsaaklik snags rond om te aas vir dooie diere maar leef hoofsaaklik van insekte, voëleiers en wilde vrugte. HulleContinue Reading

Troupand

TROUPAND – Veelkleurige voëls met ‘n stewige snawel. Hulle jag van uitkykposte soos boomtoppe of oop takke en is veral lief om op drade langs oop pad-reserwes te sit vanwaar hulle insekte vang deur af te duik grond toe of hulle vang prooi in die lug. Hulle duik veral inContinue Reading

MAROELA  – Hierdie boomspesie geniet n wye verspreiding in die bosveldgebiede van Suid Afrika onder andere Leeupoort Vakansiedorp. Manlike en vroulike blomme word op afsonderlike bome gedra. Slegs die vroulike boom dra vrugte.Continue Reading

DIE WAAKSAME KWêVOëL– Die kwêvoël sit gewoonlik hoog in die toppe van die doringbome en waarsku enige gevaar vir wildsbokke en ander voëls. Vir baie jagters is hulle `n frustrasie. Wanneer die jagter in die veld loop om `n bok te soek om te jag sal die kwêvoël van boomContinue Reading