Boeremusiekgilde

BOEREMUSIEK – Van al die musiek janres is Boeremusiek beslis dadelik herkenbaar. Boeremusiek is eg Afrikaans en Suid Afrikaans is want dit is hier gebore en ontwikkel. In die vroeë tye om braaivleis- en kampvure het die musikante dit gespeel op akoestiese kitare, mondfluitjies, traporrels (serfyntjies), trekklaviere en konsertinas. DaarContinue Reading

DIE WAAKSAME KWêVOëL– Die kwêvoël sit gewoonlik hoog in die toppe van die doringbome en waarsku enige gevaar vir wildsbokke en ander voëls. Vir baie jagters is hulle `n frustrasie. Wanneer die jagter in die veld loop om `n bok te soek om te jag sal die kwêvoël van boomContinue Reading

LEEUPOORT – Wildebeest are known for their annual migration to new pastures, however at Leeupoort they do not migrate due to the restrictions of game fences. Wildebeest usually begin their migration in the months of May or June when drought forces them to go on the move. The reason thatContinue Reading

Waterval 640x480

VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading

Bosveld Bome 640x480

BOOMKYK – Daar is min plekke in ons land waar daar so `n groot verskeidenheid bome op een plek groei as in Leeupoort. Vir die publiek wat geïnteresseerd is in ‘n variasie inheemse bome, is dit die ideale geleentheid om kyk of hulle die onderskeie bome kan uitken. By IfafaContinue Reading