Wilfra Konsertina

KONSERTINAFEES – Die Konsertinafees wat gehou was van 06 tot 08 Mei 2022 op Leeupoort Vakansiedorp, was `n reuse sukses en `n rekord aantal besoekers het die geleentheid bygewoon.  Piere Retief wat die feesrede gelewer het, het gesê dat dit die grootste Boeremusiekfees was wat hy ooit bygewoon het. RoccoContinue Reading

KONSERTINA-FEES UITGESTEL – Hierdie fees wat beplan was vir 3 tot 5 April 2020 word ook onbepaald uitgestel omdat die Covid-19 virus tot `n nasionale ramp verklaar is. Byeenkomste van 100 of meer mense is as onwettig verklaar en daar sou veel meer as 100 mense die fees bywoon. DieContinue Reading

KONSERTINA-FEES JAAG VIR REKORD – Vanjaar word ‘n unieke Konsertina-fees van 3 tot 5 April 2020 op Leeupoort Vakansiedorp aangebied! Verskeie bekende orkeste gaan optree met Boet (Dimpel) Pretorius wat die feesrede gaan lewer. Tydens die fees gaan daar gepoog word om ‘n 30 jaar oue rekord van 41 konsertina-spelersContinue Reading

AANDMARK – Op Saterdag 7 Desember 2019 om 17:00 word Leeupoort Vakansiedorp se heel eerste aandmark gehou. Omdat ek die hartklop en die asemhaling van ons geliefde Leeupoort ken, is dit so maklik om die aand te visualiseer. Aan die weste kant van die Jukskeibaan waar die mark gehou gaanContinue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die jaarlikse fees vind volgende naweek plaas. Dit is die hoogtepunt van alle aktiwiteite op Leeupoort vakansiedorp wat sowat 40 minute vanaf Bela Bela op die Rustenburg/Thabazimbipad geleë is. Hierdie fees is bedoel vir Boeremusiekliefhebbers asook liefhebbers vir die natuur en veral Leeupoort Vakansiedorp waar die wild tussenContinue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die Boeremusiek-monument is in 1987 onthul. Dit was die enigste Boeremusiek-monumet in Suid Afrika. Pieter en Reina Bodenstein was die stigterslede saam met ds Lourens Aucamp. Pieter-hulle woon nog op Leeupoort Vakansiedorp maar weens gesondheidsredes is hy nie meer betrokke nie. Hierdie fees was nog altyd een vanContinue Reading