NATURE – Portulacaria afra, also known as elephant bush and spekboom in Afrikaans, is a small-leaved succulent plant found in South Africa.  These succulents commonly have a reddish stem and leaves that are evergreen.  They are simple to care for and make easy houseplants for a sunny location. In frost-freeContinue Reading

SLANGE – Alle slange het gesplete tonge waarmee hulle reuke optel. Met paartyd paar die wyfie met verskeie mannetjies en dan bly hulle ook slegs met paartyd bymekaar. Hulle vervel een maal per jaar en is vleisvreters, maar sommige soorte is ook lief vir eiers en die klein soorte vreetContinue Reading

JUKSKEI OP SY BESTE- In die dae toe die eerste Setlaars Suid Afrika ingetrek het, was die setlaars opsoek na intellektuele en fisieke tydverdryf. Die transportryers het begin om met die  jukke,  ‘n deel is van die sleepmeganisme waarmee die osse die ossewaens getrek het, na `n voorwerp te gooiContinue Reading

Eland

BEPLAN NOU VIR JOU VAKANSIE – Om ingehok te wees gee mens geleentheid om positief te wees en heerlik te beplan aan jou vakansie in die bosveld. Dink aan die oop ruimtes waar jy lekker heerlik rond stap met die wandelpaaie of as jy dit nog makliker wil maak ry sommerContinue Reading

Zebra en Vulletjie

KEN LEEUPOORT VAKANSIEDORP – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp binne `n natuurreservaat sowat 70 km vanaf Bela Bela op die Rustenburg/Thabazimbi-pad. 100 km vanaf Britz op de Thabazibipad en 50 km vanaf Thabazimbi. Daar is 1100 erwe waarvan 700 reeds bebou is en daar is 500 permanente inwoners. Die dorpContinue Reading

Pirografie

BRAND JOU SKILDERY – Pirografie is sekerlik die oudste vorm van skilder en word ook genoem houtbrand-kuns. Voor die mens verf uitgevind het, het ons voorouers met `n skerp houtjie met `n kooltjie aan die voorpunt, figure op `n sagte stuk hout uitgebrand of boodskappe geskryf en selfs die geskiedenisContinue Reading

Apiesdoring 800x600

EK IS ALTYD DAAR – Het jy al ooit ‘n krisis beleef wat jou laat vra het: “Waar is God? As Hy ‘n God van liefde is, hoekom het Hy dit toegelaat?” Die waarheid is egter dat Hy altyd dáár is. Lees Jesaja 55- 8-9. In ‘n onderhoud met voormalige Springbokkaptein,Continue Reading