BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die Boeremusiek-monument is in 1987 onthul. Dit was die enigste Boeremusiek-monumet in Suid Afrika. Pieter en Reina Bodenstein was die stigterslede saam met ds Lourens Aucamp. Pieter-hulle woon nog op Leeupoort Vakansiedorp maar weens gesondheidsredes is hy nie meer betrokke nie. Hierdie fees was nog altyd een vanContinue Reading

BOEREMUSIEKFEES – Die gewilde Afrikaanse musikant Ricus Nel sal as gaskunstenaar by hierdie groot jaarlikse fees in Leeupoort Vakansiedorp optree. Daar sal sowat 20 genooide orkeste, waaronder ook junior musikante, van oor die hele land optree. Hierdie Fees is gewis een van die hoogtepunte van die jaar se aktiwiteite op Leeupoort. AlleContinue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die 10 Jarige Boeremusiekfees op Leeupoort Vakansiedorp was `n reuse sukses. Dit was tien jaar nadat die Boeremusiekgilde-monument opgerig was. Hierdie monument is die eerste van sy soort in Suid Afrika. Daar was 29 orkeste wat Saterdag vanaf 8.30 tot 11 uur die aand opgetree het en gekomContinue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Tien jaar gelede het die Boeremusiekgilde die Boeremusiek-monument op Leeupoort opgerig en 9 September 2017 word die herdenking gehou. Met daarde geleentheid sal die tema “Volkspele” wees. `n Groot aantal Boere-orkeste het reeds te kenne gegee dat hulle by hierdie besondere geleentheid kom optree. Van die orkeste hetContinue Reading

BOEREMUSIEKFEESTE – Ses en twintig orkeste het die fees bygewoon sewel daar opgetree waarvan drie Junior orkeste was. 10 September 2016 sal vir lank onthou word vir sy groot aantal besoekers wat van oor die land op Leeupoort kom feesvier het en die optredes kom geniet het. Pieter Bodenstein vanContinue Reading