RESPEK – Leeupoort Vakansiedorp is `n dorp binne in `n natuurreservaat. Binne `n natuurreservaat word daar volgens die reels van `n natuurreservaat opgetree. Van die grootste sondebokke binne so `n reservaat is plastieksakke en mense wat te vinnig ry. Ons almal, inwoners sowel besoekers, is verantwoordelike mense wat hierdie tweeContinue Reading

LEEUPOORT VAKANSIEDORP – Hierdie unieke ekodorp, geleë binne ‘n natuurreservaat, huisves ongeveer 170 voëlspesies, 114 boomsoorte en sowat 50 soogdiertipes. Feitlik ál 520 diere loop vryelik tussen die huise rond. Die mense moet hulle deure toehou anders kom die wild, vlakvarke of bobbejane in hulle huise. Daar is `n heleContinue Reading

BESOEDELING – ‘n Euwel wat ons land en ook vir Leeupoort Vakansiedorp getref het, is plastiek besoedeling. Hier volg ‘n paar wenke om besoedeling hok te slaan: 1.  Hou op om plastieksakke te gebruik – neem jou eie sakke saam winkel toe. Dit wys vir die omstanders dat jy omgeeContinue Reading

LEEUPOORT  – Wilde diere is enige besoeker aan Leeupoort Vakansiedorp se droom en in besonder wanneer die bokke daarby so mak is dat jy hulle van nader kan beskou en pragtige fotos kan neem. Hulle stap tussen die huise rond want hulle is mense en voertuie gewoond. Leeupoort Vakansiedorp isContinue Reading

BEGROTING – Volg hierdie reëls om jou finansiële vooruitsigte in orde te hou: 1. Jy moenie vergeet dat vaardige verkoopsmense jou emosies kan manipuleer nie 2   Jy moenie ‘n belegging koop voordat jy dit heeltemal verstaan nie. 3   Jy moet onthou dat daar nie so iets soos ‘n gratis middageteContinue Reading

BRANDSTOF VERDAMP – Sodra jy besluit om weg te breek vir `n paar dae is jou eerste item op die begroting die brandstof wat jy sal verbruik. Leeupoort Vakansiedorp is slegs 150 km vanaf Pretoria, daar is nie berge wat die brandstof verbruik kan verhoog nie. Neem die volgende inContinue Reading

SJOKOLADE – Vir talle van ons is een van die grootste vreugdes van die lewe om jou tande in `n sjokoladestafie in te slaan. In `n studie deur die Universiteit van Suid- Australië was 1000 mense 30 jaar lank waargeneem en `n hele reeks gesondheidsaanwysers gemeet. Die ondersoek het probeerContinue Reading