TARENTAALPASTEI – Die gewone tarentaal word in Leeupoort Vakansie Dorp aangetref. Hulle kom oor die hele Afrika voor.  Daar is verskillende soorte tarentale in Afrika maar hierdie is die gewone tarentaal. Hulle lê hul eiers onder `n bos waar dit onopsigtelik is. Die bobbejane, ape en gebande muishonde hou baie vanContinue Reading

LEKKER BLYPLEK – Leeupoort Vakansiedorp is ‘n ekodorp geleë binne ‘n natuurreservaat. ‘n Groot aantal permanente inwoners het daar kom aftree omdat hulle die stilte van die natuur begeer en waardeer en graag die wild wat tussen die huise rondstap geniet. Wanneer jy wil ry en wild kyk, doen jyContinue Reading

NATUUR – Leeupoort Vakansiedorp is die idilliese gesinsoord in die bosveld slegs 150 km vanaf Pretoria. Daar is bekostigbare huise wat goed toegerus is as selfsorg- fasiliteite. Die weer is idiaal vir braai waar die ouens tot laataand by die vuur deurbring. Hierdie vakansiedorp is n ekodorp binne `n natuurreservaatContinue Reading

KRAGONDERBREKINGS – Het jy al ooit by die huis gekom nadat jy weg was, en opgemerk dat jou digitale horlosies flikker met die verkeerde tyd? Jy besef gou dat daar ‘n kragonderbreking was, maar dit is feitlik onmoontlik om te bepaal wanneer dit plaasgevind het of hoe lank dit geduurContinue Reading

Sonsondergang 640x480

WEGBREEK VAKANSIES – Die weer is wonderlik op Leeupoort vir elkeen wat daarvan hou om af te koel in die swembad. Hier is twee groot swembaddens op verskillende plekke op Leeupoort, en dan is daar ook klein swembaddens by sommige van die chalets. So het Ifafa 732 ook sy eieContinue Reading