SUIKERBEKKIE – Dit is die kleinste voëltjie in die wêreld en wat hom merkwaardig maak is dat hy enige hoek kan vlieg en in die vlug terselfde tyd nektar uit `n blom opslurp. Behalwe om vorentoe te kan vlieg kan hierdie diertjie op en af asook agteruit vlieg om dieContinue Reading

NATUUR – Seker die lelikste plat vis op aarde wat ook ongelooflik lank buite die water kan oorleef. Met sy plat voorkoms en lang snorre is hierdie dier bekend as die baber wat in albei die gronddamme op Leeupoort Vakansiedorp voorkom. Wat hom ook uitsonderlik maak is die twee ryeContinue Reading

NATUUR – Gewis een van die skadelose en oulikste diertjies op aarde wat sowat 120mm lank word. Omdat hulle tussen struike bossies en grasse woon het hul sig nie so goed ontwikkel nie. Hulle maak staat op hulle reik en gehoor. Hulle rol hulself op in `n bolletjie wanneer daarContinue Reading

BYE – Hierdie diertjies is seker die flukste en slimste diere wat bestaan en het `n leeftyd van slegs ses weke en produseer slegs `n teelepel heuning. Hulle versamel nektar om heuning te maak wat hulle in heuningkoeke opgaar vir moeilike tye wanneer daar nie stuifmeel beskikbaar is nie. HulleContinue Reading

VLERMUISE – Het jy geweet dat vlermuise kan help om van die grootste pestilensies ontslae te raak? Hulle vreet muskiete, vlieë, besies, kakkerlakke en kan ook gebruik word om inseksoorte wat lastig is in vrugteboorde en gesaaides, in toom te hou. Die beste nuus is dat ‘n enkele vlermuis die helfteContinue Reading

MISKRUIER – Gaan sit by daardie misbolletjies waar die miskruier besig is om sy bolletjie uit te kerwe uit die eland of rooibok se mis. Die miskruier gebruik nie die bestaande bolletjie van die wildsbok se mis nie maar maak sy eie bolletjie. Op Leeupoort Vakansiedorp waar jy die waarnemingsContinue Reading

RAMMETJIE – Sekere volke in Afrika glo dat dit geeste sal omkrap as `n mens `n steenbok doodmaak. Die rammetjie het die skerp horingkies maar by uitsondering kry ooitjies ook horingkies. Hulle is gewoonlik enkellopend behalwe met paringstyd of waar `n lam saam met die mamma wei. Wanneer hulle gevaar sienContinue Reading