VLAKVARK – Wanneer hy hardloop is dit stert in die lug en wanneer hy vreet is dit weer op die knieë. Die vlakvarksog is slegs 3 maande dragtig en sy kan tot sowat 6 kleintjies op `n slag kry. Verder kan die mamma twee keer per jaar kleintjies kry. HulleContinue Reading

GEBANDE MUISHOND – Hierdie diertjies se gedrag is feitlik dieselfde as die van die meerkat. Die gebande muishond loop in groepe van 7 tot 70. Hul sagte “tweet- tweet” geluide is hul kommunikasie kanaal wat die groep bymekaar hou. Op Leeupoort Vakansiedorp beweeg die trop van huis tot huis opContinue Reading

NATUUR – Vroegoggend maak ‘n Bospatrys jou wakker met sy skril geskree om die dag aan te kondig. Hulle loop in klein familie-groepies. Gewoonlik die mannetjie, wyfie die vorige kuikens en die huidige kuikens. Sodra die grotes kos raakloop gee hulle ‘n sagte gepiep om die kuikens te roep omContinue Reading

VERKLEURMANNETJIE – Die verkleurmannetjie of trapsuutjie is ‘n familie van die akkedisse. Die meeste verkleurmannetjies kan hul vel se kleur vir kamoeflering verander, of om hul gemoedstoestand aan ander verkleurmannetjies aan te dui. Die grootste spesies word tot 70 sentimeter lank. Verkleurmannetjies het papegaai-agtige voete wat aangepas is om inContinue Reading

NATUUR – Min van ons ken die verskille tussen skoenlappers en motte. Daar is groot verskille en dit is opmerklik hoe elkeen aangepas is in die natuur. Albei soorte het 2 voelers en ses pote. Skoenlappers vlieg bedags en motte weer snags. Dan het skoenlappers helder kleure om pragtig inContinue Reading

NATUUR – Ha-ha-ha-de-dah skree die Hadeda Ibis terwyl hy opvlieg vanaf die grasperk waar hy goggas onder die grond uitgesnuffel het. Die voël se naam is afgelei van die skril en besonder uitermatige harde skree wat hy maak. Hierdie voël moet goeie reukorgane hê of hy moet die erdwurm ofContinue Reading

NATUUR – Die brulpadda is Suid Afrika se grootste padda en daar is sowat 100 spesies paddas in ons land. Wanneer gebore, het die kalant kiewe soos ‘n vis en het ‘n stert waarmee hy swem. Na sowat drie weke verwissel hulle totaal van gedaante en kry longe soos landdiereContinue Reading