Sticky

Naam van Eenheid: Ifafa 732 Selfsorg Akkomodasie Dis `n belewenis om Leeupoort te besoek; tuis te gaan in hierdie netjiese en gerieflike 3 slaapkamer chalet, een slaapkamer ensute, in `n wildreservaat met ‘n unieke atmosfeer. Die wild loop tussen die huise rond, die voëls maak jou soggens wakker en jyContinue Reading

Savanna Self-catering Outside 1

Naam van Eenheid: Savanna Selfsorg Akkomodasie Savanna is ‘n gerieflike selfsorgeenheid, vir 6 gaste, in die Leeupoort Vakansiedorp, ‘n natuurreservaat in die Limpopo-provinsie. Die eenheid is op die eerste verdieping van die hoofhuis met ‘n eie privaat ingang. Dit beskik oor 3 slaapkamers met dakwaaiers, ‘n badkamer, kombuis, speletjies- eet-Continue Reading

KONSERTINA-FEES UITGESTEL – Hierdie fees wat beplan was vir 3 tot 5 April 2020 word ook onbepaald uitgestel omdat die Covid-19 virus tot `n nasionale ramp verklaar is. Byeenkomste van 100 of meer mense is as onwettig verklaar en daar sou veel meer as 100 mense die fees bywoon. DieContinue Reading

KONSERTINA-FEES JAAG VIR REKORD – Vanjaar word ‘n unieke Konsertina-fees van 3 tot 5 April 2020 op Leeupoort Vakansiedorp aangebied! Verskeie bekende orkeste gaan optree met Boet (Dimpel) Pretorius wat die feesrede gaan lewer. Tydens die fees gaan daar gepoog word om ‘n 30 jaar oue rekord van 41 konsertina-spelersContinue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Tien jaar gelede het die Boeremusiekgilde die Boeremusiek-monument op Leeupoort opgerig en 9 September 2017 word die herdenking gehou. Met daarde geleentheid sal die tema “Volkspele” wees. `n Groot aantal Boere-orkeste het reeds te kenne gegee dat hulle by hierdie besondere geleentheid kom optree. Van die orkeste hetContinue Reading