Eland

BEPLAN NOU VIR JOU VAKANSIE – Om ingehok te wees gee mens geleentheid om positief te wees en heerlik te beplan aan jou vakansie in die bosveld. Dink aan die oop ruimtes waar jy lekker heerlik rond stap met die wandelpaaie of as jy dit nog makliker wil maak ry sommerContinue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die Boeremusiek-monument is in 1987 onthul. Dit was die enigste Boeremusiek-monumet in Suid Afrika. Pieter en Reina Bodenstein was die stigterslede saam met ds Lourens Aucamp. Pieter-hulle woon nog op Leeupoort Vakansiedorp maar weens gesondheidsredes is hy nie meer betrokke nie. Hierdie fees was nog altyd een vanContinue Reading

MISKRUIER – Gaan sit by daardie misbolletjies waar die miskruier besig is om sy bolletjie uit te kerwe uit die eland of rooibok se mis. Die miskruier gebruik nie die bestaande bolletjie van die wildsbok se mis nie maar maak sy eie bolletjie. Op Leeupoort Vakansiedorp waar jy die waarnemingsContinue Reading