SWAELTJIES – Wonderlik om te weet dat hierdie klein voeltjie elke jaar aan die begin van die winter Europa toe trek wat sowat 10000 km van ons af is agter insekte aan en dan kom hulle na dieselfde plek in ons land terug waar hul nessies is. Op Leeupoort VakansiedorpContinue Reading

ONOORDEELKUNDIG – Oordeelkundige gebruik en bestuur van weiding is uiters belangrik om die gehalte van weiding vir wild te verseker. Oorbeweiding veroorsaak uittrap van smaaklike grasse, bevorder gronderosie, vestiging en vorming van harde kaal kolle waar geen gras groei nie en minderwaardige indringer grasse soos kweekgras vestig omdat hulle nie geredelik gevreetContinue Reading