HUILBOOM ( PELTOPHORUM AFRINANUM ) – Hierdie dekoratiewe medium-grootte boom het n verspreidende kroon en is dikwels twee- tot driestammig of naby die basis vertak. Blare is dubbelveervormigsaamgestel. Blomme is helder geel in taamlike lang, opvallende, regop trosse aan takkiespunte. Vrugte is plat, eensadige peule met dun vlerkagtige buitekante. Die basContinue Reading

LAKSMAN – Party van hierdie laksmanne hang die prooi aan `n doring op om later ge-eet te word – maak dus voorsiening vir die dag van more. Die laksmanagtige groep voëls wat hier op Leeupoort Vakansiedorp en omgewing voorkom is maar `n deel van die totaal. Ulrich Oberpreiler beskryf hierdieContinue Reading

GEBANDE MUISHOND – Hierdie diertjies se gedrag is feitlik dieselfde as die van die meerkat. Die gebande muishond loop in groepe van 7 tot 70. Hul sagte “tweet- tweet” geluide is hul kommunikasie kanaal wat die groep bymekaar hou. Op Leeupoort Vakansiedorp beweeg die trop van huis tot huis opContinue Reading

LIKKEWAAN – Met sy gesplete tong ruik die likkewaan sy prooi wat hy volg om te gaan vang. Hy het sterk kake en byt nogal hard en jy moet net nie met hom gaan lol nie. Hulle lê tot 20 eiers in `n gat van ongeveer 15 cm diep. VanContinue Reading

Nagapie

NAGAPIES – Die nagapie van Leeupoort wat so groot soos `n muis is is gebiedsgebonde en hulle is normaalweg altyd saam met `n maat. Hulle is stil diertjies maar wanneer daar gevaar is waarsku hulle mekaar met `n skril geskree. Hulle grootste gevaar is uile en slange. Hulle skuil bedagsContinue Reading

Miskruier

MISKRUIERS – Mis word deur die miskruier gevreet. Die wyfie miskruier lê ook eiers binne in die bolletjie. Die klein miskruiertjie vreet die bolletjie van binne af. Party mannetjies sal ’n groot stuk daarvan vir ’n miskruierwyfie aanbied, in die hoop om haar te beïndruk. Wanneer daar vars mis is,Continue Reading