MAROELA  – Hierdie boomspesie geniet n wye verspreiding in die bosveldgebiede van Suid Afrika onder andere Leeupoort Vakansiedorp. Manlike en vroulike blomme word op afsonderlike bome gedra. Slegs die vroulike boom dra vrugte.Continue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die Boeremusiek-monument is in 1987 onthul. Dit was die enigste Boeremusiek-monumet in Suid Afrika. Pieter en Reina Bodenstein was die stigterslede saam met ds Lourens Aucamp. Pieter-hulle woon nog op Leeupoort Vakansiedorp maar weens gesondheidsredes is hy nie meer betrokke nie. Hierdie fees was nog altyd een vanContinue Reading

NATURE RESERVE – The bushveld kudu show strong sexual dimorphism in that bulls bear massive, long, spiral horns which reach record lengths of up to 1.7 m. Horns grow to their full length at the age of six to seven years. Bulls also attain much larger body sizes than cows.Continue Reading