Voetslaan

VOETSLAAN – Al wat jy moet doen is om rugsakke te pak en vir elkeen `n bottel water saamneem. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stok in die hand want daar is plekke waar jy van die takkies moet wegstoot hier op Leeupoort seContinue Reading

Rooibok

ROOIBOKKE – Hierdie boksoort is in feitlik elke land in Afrika teenwoordig en ook seker die mees gesogde en populêre wildsbok. Die rooibok is seker ook die mees grasieuse wildsbok. Hul voedsel is hoofsaaklik blare, sade, fyn takkies en gras. In die Kruger Park is daar ongeveer 130,000 rooibokke, watContinue Reading

Bossie Bosvark

BOSSIE DIE BOSVARK – Heelwat van die Leeupoorters en besoekers aan die Bosveld, het saans so om en by 11 uur kennis gemaak met die mak bosvarke op Leeupoort Vakansiedorp. Die bosvarke soek die braaiplekke by die huise op om te kyk of hulle iets te ete kry soos braaivleis-beentjies.Continue Reading

Tweebeen Bobbejaan

BOBBEJAAN – Die bobbejane van Leeupoort Vakansiedorp loop in `n trop en kuier orals om kos te soek. Hulle is eintlik `n oorlas want mens kan nie `n venster of deur oop los nie, anders keer hulle die huis om op soek na iets om te vreet. Van hulle isContinue Reading

Miskruier

MISKRUIERS – Mis word deur die miskruier gevreet. Die wyfie miskruier lê ook eiers binne in die bolletjie. Die klein miskruiertjie vreet die bolletjie van binne af. Party mannetjies sal ’n groot stuk daarvan vir ’n miskruierwyfie aanbied, in die hoop om haar te beïndruk. Wanneer daar vars mis is,Continue Reading

Gebande Muishondjies

NATUURRESERVAAT. Hierdie vakansiedorp se gebande muishondjies, party ouens op Leeupoort noem hulle ook meerkatte, het hul eie gewoontes. Hulle maak fyn piep geluide sodat hulle in hoorafstand van mekaar kan bly. Hierdie wilde diertjies is bruin met strepe dwars oor hulle rue. Hulle leef saam in `n kolonie en dieContinue Reading

Zebra

NATUURRESERVAAT – Die zebras op Leeupoort is die gewone zebras. Die kwagga is `n sub-spesie van die gewone zebra. Die hings maak vir hom `n harem van merries bymekaar. Die eerste merrie is die alpha merrie en die nuutste merrie staan die laaste in die ry. Die reun verdryf dieContinue Reading