Zebra en Vulletjie

KEN LEEUPOORT VAKANSIEDORP – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp binne `n natuurreservaat sowat 70 km vanaf Bela Bela op die Rustenburg/Thabazimbi-pad. 100 km vanaf Britz op de Thabazibipad en 50 km vanaf Thabazimbi. Daar is 1100 erwe waarvan 700 reeds bebou is en daar is 500 permanente inwoners. Die dorpContinue Reading

Sonsondergang 640x480

WEGBREEK VAKANSIES – Die weer is wonderlik op Leeupoort vir elkeen wat daarvan hou om af te koel in die swembad. Hier is twee groot swembaddens op verskillende plekke op Leeupoort, en dan is daar ook klein swembaddens by sommige van die chalets. So het Ifafa 732 ook sy eieContinue Reading