VLAKVARK – Wanneer hy hardloop is dit stert in die lug en wanneer hy vreet is dit weer op die knieë. Die vlakvarksog is slegs 3 maande dragtig en sy kan tot sowat 6 kleintjies op `n slag kry. Verder kan die mamma twee keer per jaar kleintjies kry. HulleContinue Reading

NATUURRESERVAAT – Hierdie is seker een van die lelikste diere op aarde. Sy kop met sy klein ogies, vratte aan die kante van sy kop, die stokkies hare, lang tande wat by sy bek uitsteek en sy kop wat feitlik die helfte van sy lyf uitmaak, laat `n ou wonderContinue Reading

Bossie Bosvark

BOSSIE DIE BOSVARK – Heelwat van die Leeupoorters en besoekers aan die Bosveld, het saans so om en by 11 uur kennis gemaak met die mak bosvarke op Leeupoort Vakansiedorp. Die bosvarke soek die braaiplekke by die huise op om te kyk of hulle iets te ete kry soos braaivleis-beentjies.Continue Reading