LEKKER BLYPLEK – Leeupoort Vakansiedorp is ‘n ekodorp geleë binne ‘n natuurreservaat. ‘n Groot aantal permanente inwoners het daar kom aftree omdat hulle die stilte van die natuur begeer en waardeer en graag die wild wat tussen die huise rondstap geniet. Wanneer jy wil ry en wild kyk, doen jyContinue Reading

NATUUR – Leeupoort Vakansiedorp is die idilliese gesinsoord in die bosveld slegs 150 km vanaf Pretoria. Daar is bekostigbare huise wat goed toegerus is as selfsorg- fasiliteite. Die weer is idiaal vir braai waar die ouens tot laataand by die vuur deurbring. Hierdie vakansiedorp is n ekodorp binne `n natuurreservaatContinue Reading

KRAGONDERBREKINGS – Het jy al ooit by die huis gekom nadat jy weg was, en opgemerk dat jou digitale horlosies flikker met die verkeerde tyd? Jy besef gou dat daar ‘n kragonderbreking was, maar dit is feitlik onmoontlik om te bepaal wanneer dit plaasgevind het of hoe lank dit geduurContinue Reading

POTJIEKOS – Dis net op Leeupoort Vakansiedorp waar jy in die bos naby die stad en in die rustigheid van die natuur lekker rustig kan ontspan vergeet van die spanning daardoer in die stad. Om 12 uur Saterdag middag het Henry en sy seun Stiaan begin om die beesstert virContinue Reading

LIKKEWAAN – Met sy gesplete tong ruik die likkewaan sy prooi wat hy volg om te gaan vang. Hy het sterk kake en byt nogal hard en jy moet net nie met hom gaan lol nie. Hulle lê tot 20 eiers in `n gat van ongeveer 15 cm diep. VanContinue Reading

KAMEELPERD – Die kameelperd is die dier wat die hoogste kan bykom van alle diere op aarde. Daardie lang voorpote is baie gevaarlik en kan `n leeu daarmee doodskop. Wanneer hulle baklei slaan hulle mekaar met die nek. Dit is bekend dat die een al die ander een met dieContinue Reading