NATUURRESERVAAT – Op Leeupoort is daar ‘n boontjie wat sommer self sentimeters hoog spring wanneer dit begin warm word. Dit is die vruggies van die tambotieboom wat hierdie wonderbaarlike eienskappe het. Op Leeupoort is daar op verskillende plekke tambotie-“woude”. Die boom is andersins ook bekend as “Spirostachys Africana” of dieContinue Reading

LEEUPOORT VAKANSIES – Onder die leiding van Johan Koekemoer is die “stiltehoekie” in die bos op Leeupoort ingerig. Klein Gerhard is by die kruis gedoop waar daar `n gewyde atmosfeer in die rustigheid van die natuur geheers het. Dink net dat mense wat in die stad woon, hul baba daarContinue Reading

NATUURRESERVAAT – Hierdie is seker een van die lelikste diere op aarde. Sy kop met sy klein ogies, vratte aan die kante van sy kop, die stokkies hare, lang tande wat by sy bek uitsteek en sy kop wat feitlik die helfte van sy lyf uitmaak, laat `n ou wonderContinue Reading

LEEUPOORT NUUS – Kragdag 2016 vind vanjaar van 16 tot 18 Junie 2016 plaas by Diamandvallei Landgoed net buite Pretoria. Daar gaan onder andere seminare gehou word oor energie-oplossings. Windkrag en sonkrag is van die skoonste maniere van kragopwekking wat onderneem kan word. Windkrag en sonkrag kan gekombineer word watContinue Reading