BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die 10 Jarige Boeremusiekfees op Leeupoort Vakansiedorp was `n reuse sukses. Dit was tien jaar nadat die Boeremusiekgilde-monument opgerig was. Hierdie monument is die eerste van sy soort in Suid Afrika. Daar was 29 orkeste wat Saterdag vanaf 8.30 tot 11 uur die aand opgetree het en gekomContinue Reading

LUIAARD – Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie n leier nie, nie n opsigter of n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Spreuke 6:6-8. Salomo se advies aanContinue Reading

IT`S TIME – `n Boer het in sy bakkie gery en op `n video sy kommer oor die toestand in die land uitgespreek en gevra dat iets gedoen word. By die huis het hy dit op internet afgelaai en gebid. Toe hy sy oë oopmaak , was daar `n oproepContinue Reading

ROOIBERG BEWARIA – The Waterberg Mountain Range is one of Limpopo`s major mountain ranges. The Waterberg Bewaria operates within the borders of the designated aerea, protecting and conserving a unique and delicate storehouse of biological diversity. Rooiberg Bewaria is an initiative of a group of private individuals in the RooibergContinue Reading

SAAMGESTELDE RENTE – Leer dit vir jou kinders en kleinkinders: Albert Einstein het eens gesê: Compound interest is the eighth wonder of the world. He who understands it, earns it, he who doesn’t, pays it. Gaan kuier gerus op Leeupoort Vakansiedorp waar jy in die rustige atmosfeer kan bepeins oorContinue Reading

MOEDERSDAG – Moedersdag word vanjaar op 14 Mei gevier. Dit is gewoonlik `n dag waar die dagtake uit moeder se hande geneem word en sy bederf word. Dis nie nodig om ‘n duur okasie aan te pak nie, maar om dit vir moeder lekker te maak by die huis, ‘nContinue Reading