NATUUR – Vroegoggend maak ‘n Bospatrys jou wakker met sy skril geskree om die dag aan te kondig. Hulle loop in klein familie-groepies. Gewoonlik die mannetjie, wyfie die vorige kuikens en die huidige kuikens. Sodra die grotes kos raakloop gee hulle ‘n sagte gepiep om die kuikens te roep omContinue Reading

NATUUR – Ha-ha-ha-de-dah skree die Hadeda Ibis terwyl hy opvlieg vanaf die grasperk waar hy goggas onder die grond uitgesnuffel het. Die voël se naam is afgelei van die skril en besonder uitermatige harde skree wat hy maak. Hierdie voël moet goeie reukorgane hê of hy moet die erdwurm ofContinue Reading

WEWERS – Aangeleerde gedrag kan mens so effens begryp, maar die instink ding is en bly `n enigma, `n raaisel,`n knoop wat niemand nog kon losmaak nie. In `n eksperiment is daar `n paar geslagte lank verskeie vinkspesies ( noen hulle maar wewers) in hokke geteel sonder dat daar geskikte materiaal,Continue Reading

BROEIGEDRAG – Alfa broeigedrag kom voor by groep- of familievoëls waar daar een broeipaar is (alfa mannetjie en wyfie vermoedelik die oudste wyfie.) By sommige groepe broei slegs die wyfie terwyl die res van die familie verantwoordelik is vir die aandra van kos en later die versorging van die kuikensContinue Reading

NEUSHORINGVOEL – Rooibekneushoringvoel voor die nes waar binne twee kleintjies is. Gewoonlik pleister hulle die bek van die nes toe met slegs `n skrefie oop waardeur die mannetjie en wyfie die kleintjies voer. Die mannetjie voer die wyfie terwyl sy in die nes sit. Hy voer haar deur die gleufieContinue Reading