KAMEELPERD – Die kameelperd is die dier wat die hoogste kan bykom van alle diere op aarde. Daardie lang voorpote is baie gevaarlik en kan `n leeu daarmee doodskop. Wanneer hulle baklei slaan hulle mekaar met die nek. Dit is bekend dat die een al die ander een met dieContinue Reading

PERDEBY – Wanneer die perdeby jou steek weet jy dat jy gesteek is. Nou die dag wil ek `n tak afsny wat teen die dak by Ifafa 732 op Leeupoort krap. Die leer word teen die muur staan- gemaak en die leer word bestyg. Ek vat toe per ongeluk aan dieContinue Reading

GRYSE RAAD – Die sin vir humor verjaag die donker wolke in ons gedagtes. Dit verjaag vervelige swaarwigtige, onplesierige en eentonige gedagtes. Glimlag en komplimenteer ander persone opreg en jy sal die vrugte pluk. Gewoontes, aanwensels, die manier van doen, loop, praat asook jou motiewe bepaal of jou gedagtes positiefContinue Reading

Vleisbraai

ONTSPANNING – Almal kan braai, maar braai op Leeupoort in die natuur en waar jy die geluide van die bos hoor, is dit net soveel meer ontspanne. Die sekelboshout se kole brand langer as baie ander soorte hout, met die gevolg dat jy langer by die vuur kan kuier. DaarContinue Reading

VISVANGER – Tjip-tjirrrrrrrr is `n bekende geluid op Leeupoort. Miekie Maree het `n stuk in Die Bospatrys van November 2016 geskryf oor die groot verskeidenheid van visvangers wat hulle opwagting op Leeupoort maak. Die agt soorte visvangers is elkeen uniek van kleur en hul geluide verskil ook aansienlik. Al die soorte vang nieContinue Reading

BOEREMUSIEKFEESTE – Ses en twintig orkeste het die fees bygewoon sewel daar opgetree waarvan drie Junior orkeste was. 10 September 2016 sal vir lank onthou word vir sy groot aantal besoekers wat van oor die land op Leeupoort kom feesvier het en die optredes kom geniet het. Pieter Bodenstein vanContinue Reading