Spesiale Njalabul op Leeupoort Vakansiedorp
SPESIALE ROOI NJALABUL – Die Njala-bul en Njala-ooi se kleur en hul grootte verskil. Onder die kleiner wildsoorte word manlike diere “ramme” en vroulike diere “ooie” genoem; terwyl “bulle” en “koeie” vir groter wildsoorte gebruik word om die diere se geslag aan te dui. Die njala is die middel vanContinue Reading
Bolletjies Rol – Miskruier
MISKRUIERS – Mis word deur die miskruier gevreet. Die wyfie miskruier lê ook eiers binne in die bolletjie. Die klein miskruiertjie vreet die bolletjie van binne af. Party mannetjies sal ’n groot stuk daarvan vir ’n miskruierwyfie aanbied, in die hoop om haar te beïndruk. Wanneer daar vars mis is,Continue Reading
Boeremusiekfees Leeupoort Vakansiedorp
BOEREMUSIEKFEES – Dit was deur Pieter en Reina Bodenstein van die Boeremusiekgilde-tak van Leeupoort aangebied. Die fees was `n fees der feeste!! Die gesamentlike braai Vrydagaand het afgeskop met die eerste boeremusiek aanbiedinge. Saterdag-oggend om 9uur, het die eerste optredes van die 31 boereorkeste plaasgevind, en elke 20 minute hetContinue Reading
Gebande Muishonde vinnig soos Weerlig
NATUURRESERVAAT. Hierdie vakansiedorp se gebande muishondjies, party ouens op Leeupoort noem hulle ook meerkatte, het hul eie gewoontes. Hulle maak fyn piep geluide sodat hulle in hoorafstand van mekaar kan bly. Hierdie wilde diertjies is bruin met strepe dwars oor hulle rue. Hulle leef saam in `n kolonie en dieContinue Reading
Bosveld Zebras
NATUURRESERVAAT – Die zebras op Leeupoort is die gewone zebras. Die kwagga is `n sub-spesie van die gewone zebra. Die hings maak vir hom `n harem van merries bymekaar. Die eerste merrie is die alpha merrie en die nuutste merrie staan die laaste in die ry. Die reun verdryf dieContinue Reading
Die Steenbok – Kleinste Bok op Leeupoort
STEENBOKKIES – Hulle weeg tussen 7 en 14 kg, is so 70 cm lank en hul rughoogte is nagenoeg 50 cm. Die rammetjie het horings wat so 7 cm lank word en die ooitjie is sonder horings. In hiedrie bosveld Wildreservaat vreet hulle blaartjies, krap worteltjies van plante en grasContinue Reading
Yellow-billed Hornbill
NATURE RESERVE – The Southern Yellow-billed Hornbill is a Hornbill found at Leeupoort Holiday Town in southern Africa and also most other part in Southern Africa. It is a medium sized bird, with length between 48 to 60 cm They feed mainly on the ground, where they forage for seeds,Continue Reading

			

















