Leeupoort: Leer Jou Kinders
SAAMGESTELDE RENTE – Leer dit vir jou kinders en kleinkinders: As Albert Einstein once said: “Compound interest is the eighth wonder of the world. He who understands it, earns it…………..he who doesn’t…pays it.” Gaan kuier gerus op Leeupoort Vakansiedorp waar jy in die rustige atmosfeer kan bepeins oor hierdie waar woorde wantContinue Reading
Leeupoort: Wanneer Die Son Sak Hoor Jy Hom
FISANTE – Sodra die son op Leeupoort sak en jy sit buite by die vuurtjie in die bosveld hoor jy die skril geskree van die fisante wat die bome opsoek om te gaan slaap.. Hulle slaap sommer tussen die huise in die groot bome. Sodra een skree hoor jy dieContinue Reading
Moedersdag op Leeupoort
MOEDERSDAG – Moedersdag word vanjaar op 14 Mei gevier. Dit is gewoonlik `n dag waar die dagtake uit moeder se hande geneem word en sy bederf word. Dis nie nodig om `n duur okasie aan te pak nie maar om dit vir moeder lekker te maak by die huis, `n uitstappie ofContinue Reading
Leeupoort; Tarentaalpastei
TARENTAALPASTEI – Die gewone tarentaal word in Leeupoort Vakansie Dorp aangetref. Hulle kom oor die hele Afrika voor. Daar is verskillende soorte tarentale in Afrika maar hierdie is die gewone tarentaal. Hulle lê hul eiers onder `n bos waar dit onopsigtelik is. Die bobbejane, ape en gebande muishonde hou baie vanContinue Reading
Leeupoort: Loer om die Hoek
KOGGELMANDER – Sodra jy nader kom aan die boom waar hy teen die stam sit sal hy probeer agter die stam om beweeg met die vermoede dat jy hom nie sien nie. Ons het dit aanskou op Leeupoort. Hulle soek gewoonlik die sonkant van die boom of klip waar hulleContinue Reading
Rooibek van Leeupoort Vakansiedorp
NEUSHORINGVOEL – Rooibekneushoringvoel voor die nes waar binne twee kleintjies is. Gewoonlik pleister hulle die bek van die nes toe met slegs `n skrefie oop waardeur die mannetjie en wyfie die kleintjies voer. Die mannetjie voer die wyfie terwyl sy in die nes sit. Hy voer haar deur die gleufieContinue Reading
Leeupoort: Vakansiedorp en Lekker Blydorp
LEKKER BLYPLEK – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp geleë binne `n natuurreservaat. `n Groot aantal permanente inwoners het daar kom aftree omdat hulle die stilte van die natuur begeer en waardeer en graag die wild wat tussen die huise rondstap geniet. Wanneer jy wil ry en wildkyk doen jy ditContinue Reading