Konsertina-Fees Jaag Vir Die Rekord
KONSERTINA-FEES JAAG VIR REKORD – Vanjaar word ‘n unieke Konsertina-fees van 3 tot 5 April 2020 op Leeupoort Vakansiedorp aangebied! Verskeie bekende orkeste gaan optree met Boet (Dimpel) Pretorius wat die feesrede gaan lewer. Tydens die fees gaan daar gepoog word om ‘n 30 jaar oue rekord van 41 konsertina-spelersContinue Reading
Ken Leeupoort Vakansiedorp
KEN LEEUPOORT VAKANSIEDORP – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp binne `n natuurreservaat sowat 70 km vanaf Bela Bela op die Rustenburg/Thabazimbi-pad. 100 km vanaf Britz op de Thabazibipad en 50 km vanaf Thabazimbi. Daar is 1100 erwe waarvan 700 reeds bebou is en daar is 500 permanente inwoners. Die dorpContinue Reading
Brand Jou Skildery
BRAND JOU SKILDERY – Pirografie is sekerlik die oudste vorm van skilder en word ook genoem houtbrand-kuns. Voor die mens verf uitgevind het, het ons voorouers met `n skerp houtjie met `n kooltjie aan die voorpunt, figure op `n sagte stuk hout uitgebrand of boodskappe geskryf en selfs die geskiedenisContinue Reading
Troupand
TROUPAND – Veelkleurige voëls met ‘n stewige snawel. Hulle jag van uitkykposte soos boomtoppe of oop takke en is veral lief om op drade langs oop pad-reserwes te sit vanwaar hulle insekte vang deur af te duik grond toe of hulle vang prooi in die lug. Hulle duik veral inContinue Reading
Ek Is Altyd Daar
EK IS ALTYD DAAR – Het jy al ooit ‘n krisis beleef wat jou laat vra het: “Waar is God? As Hy ‘n God van liefde is, hoekom het Hy dit toegelaat?” Die waarheid is egter dat Hy altyd dáár is. Lees Jesaja 55- 8-9. In ‘n onderhoud met voormalige Springbokkaptein,Continue Reading
Diep gewortel in tradisie
MAROELA – Hierdie boomspesie geniet n wye verspreiding in die bosveldgebiede van Suid Afrika onder andere Leeupoort Vakansiedorp. Manlike en vroulike blomme word op afsonderlike bome gedra. Slegs die vroulike boom dra vrugte.Continue Reading
Aandmark vir Leeupoort Vakansiedorp
AANDMARK – Op Saterdag 7 Desember 2019 om 17:00 word Leeupoort Vakansiedorp se heel eerste aandmark gehou. Omdat ek die hartklop en die asemhaling van ons geliefde Leeupoort ken, is dit so maklik om die aand te visualiseer. Aan die weste kant van die Jukskeibaan waar die mark gehou gaanContinue Reading

			

















