Tweebeen Bobbejaan

BOBBEJAAN – Die bobbejane van Leeupoort Vakansiedorp loop in `n trop en kuier orals om kos te soek. Hulle is eintlik `n oorlas want mens kan nie `n venster of deur oop los nie, anders keer hulle die huis om op soek na iets om te vreet. Van hulle isContinue Reading

Rooi Njalai-bul

SPESIALE ROOI NJALABUL – Die Njala-bul en Njala-ooi se kleur en hul grootte verskil. Onder die kleiner wildsoorte word manlike diere “ramme” en vroulike diere “ooie” genoem; terwyl “bulle” en “koeie” vir groter wildsoorte gebruik word om die diere se geslag aan te dui. Die njala is die middel vanContinue Reading

Gebande Muishondjies

NATUURRESERVAAT. Hierdie vakansiedorp se gebande muishondjies, party ouens op Leeupoort noem hulle ook meerkatte, het hul eie gewoontes. Hulle maak fyn piep geluide sodat hulle in hoorafstand van mekaar kan bly. Hierdie wilde diertjies is bruin met strepe dwars oor hulle rue. Hulle leef saam in `n kolonie en dieContinue Reading

DIE WAAKSAME KWêVOëL– Die kwêvoël sit gewoonlik hoog in die toppe van die doringbome en waarsku enige gevaar vir wildsbokke en ander voëls. Vir baie jagters is hulle `n frustrasie. Wanneer die jagter in die veld loop om `n bok te soek om te jag sal die kwêvoël van boomContinue Reading