HOUTKAPPER – Die kuifkophoutkapper is een van die kleurvolle voëls in Suid Afrika en hulle maak`n skril aanhoudende tril-geluid. Hulle het ‘n dik sterk snawel en wees versigtig dat daardie snawel nie jou vinger bykom nie. Hulle is baie dapper en verjaag maklik al die ander soorte houtkappers, asook duiweContinue Reading

Troupand

TROUPAND – Veelkleurige voëls met ‘n stewige snawel. Hulle jag van uitkykposte soos boomtoppe of oop takke en is veral lief om op drade langs oop pad-reserwes te sit vanwaar hulle insekte vang deur af te duik grond toe of hulle vang prooi in die lug. Hulle duik veral inContinue Reading

BROEIGEDRAG – Alfa broeigedrag kom voor by groep- of familievoëls waar daar een broeipaar is (alfa mannetjie en wyfie vermoedelik die oudste wyfie.) By sommige groepe broei slegs die wyfie terwyl die res van die familie verantwoordelik is vir die aandra van kos en later die versorging van die kuikensContinue Reading

Nonnetjies Uil 640x480

NATUURRESERVAAT – Die uil se goed ontwikkelde rigting sin en gehoor span saam wanneer hy sy prooi vang. As hy iets hoor wat na prooi klink, draai hy sy kop in daardie rigting. Dan kos dit nog net een geritsel of ’n gepiep en die prooi is so goed asContinue Reading

NATURE RESERVE – The Southern Yellow-billed Hornbill is a Hornbill found at Leeupoort Holiday Town in southern Africa and also most other part in Southern Africa. It is a medium sized bird, with length between 48 to 60 cm They feed mainly on the ground, where they forage for seeds,Continue Reading

DIE WAAKSAME KWêVOëL– Die kwêvoël sit gewoonlik hoog in die toppe van die doringbome en waarsku enige gevaar vir wildsbokke en ander voëls. Vir baie jagters is hulle `n frustrasie. Wanneer die jagter in die veld loop om `n bok te soek om te jag sal die kwêvoël van boomContinue Reading