Kuifkophoutkapper
HOUTKAPPER – Die kuifkophoutkapper is een van die kleurvolle voëls in Suid Afrika en hulle maak`n skril aanhoudende tril-geluid. Hulle het ‘n dik sterk snawel en wees versigtig dat daardie snawel nie jou vinger bykom nie. Hulle is baie dapper en verjaag maklik al die ander soorte houtkappers, asook duiweContinue Reading
Ystervark
YSTERVARK – Seker die dier wat die gevaarlikste lyk met sy skerp penne. Wilde roofdiere soos `n luiperd of leeu word afgeskrik deur daardie groot bos skerp penne. Roofdiere wat afstorm op die ystervark besef nie dat die ystervark vinnig omdraai en die roofdier hardloop dan in daardie skerp penneContinue Reading
Kan `n Slang Vang.
SLANGE – Alle slange het gesplete tonge waarmee hulle reuke optel. Met paartyd paar die wyfie met verskeie mannetjies en dan bly hulle ook slegs met paartyd bymekaar. Hulle vervel een maal per jaar en is vleisvreters, maar sommige soorte is ook lief vir eiers en die klein soorte vreetContinue Reading
Jukskei op sy Beste
JUKSKEI OP SY BESTE- In die dae toe die eerste Setlaars Suid Afrika ingetrek het, was die setlaars opsoek na intellektuele en fisieke tydverdryf. Die transportryers het begin om met die jukke, ‘n deel is van die sleepmeganisme waarmee die osse die ossewaens getrek het, na `n voorwerp te gooiContinue Reading
Beplan nou vir jou Vakansie
BEPLAN NOU VIR JOU VAKANSIE – Om ingehok te wees gee mens geleentheid om positief te wees en heerlik te beplan aan jou vakansie in die bosveld. Dink aan die oop ruimtes waar jy lekker heerlik rond stap met die wandelpaaie of as jy dit nog makliker wil maak ry sommerContinue Reading
Konsertina-fees Uitgestel
KONSERTINA-FEES UITGESTEL – Hierdie fees wat beplan was vir 3 tot 5 April 2020 word ook onbepaald uitgestel omdat die Covid-19 virus tot `n nasionale ramp verklaar is. Byeenkomste van 100 of meer mense is as onwettig verklaar en daar sou veel meer as 100 mense die fees bywoon. DieContinue Reading
Bruin Hiëna
BRUIN HIëNA – Inwoners het al hierdie sku dier op Leeupoort Vakansiedorp gesien. Stappers het al spore van hierdie seldsame dier op Leeupoort in die veld gekry terwyl hulle stap. Hulle loop hoofsaaklik snags rond om te aas vir dooie diere maar leef hoofsaaklik van insekte, voëleiers en wilde vrugte. HulleContinue Reading

			

















