Plastiekbesoedeling
BESOEDELING – ‘n Euwel wat ons land en ook vir Leeupoort Vakansiedorp getref het, is plastiek besoedeling. Hier volg ‘n paar wenke om besoedeling hok te slaan: 1. Hou op om plastieksakke te gebruik – neem jou eie sakke saam winkel toe. Dit wys vir die omstanders dat jy omgeeContinue Reading
Spog met Leeupoort Vakansiedorp.
LEEUPOORT – Wilde diere is enige besoeker aan Leeupoort Vakansiedorp se droom en in besonder wanneer die bokke daarby so mak is dat jy hulle van nader kan beskou en pragtige fotos kan neem. Hulle stap tussen die huise rond want hulle is mense en voertuie gewoond. Leeupoort Vakansiedorp isContinue Reading
Flukste Diere
BYE – Hierdie diertjies is seker die flukste en slimste diere wat bestaan en het `n leeftyd van slegs ses weke en produseer slegs `n teelepel heuning. Hulle versamel nektar om heuning te maak wat hulle in heuningkoeke opgaar vir moeilike tye wanneer daar nie stuifmeel beskikbaar is nie. HulleContinue Reading
Hang aan sy Voete
VLERMUISE – Het jy geweet dat vlermuise kan help om van die grootste pestilensies ontslae te raak? Hulle vreet muskiete, vlieë, besies, kakkerlakke en kan ook gebruik word om inseksoorte wat lastig is in vrugteboorde en gesaaides, in toom te hou. Die beste nuus is dat ‘n enkele vlermuis die helfteContinue Reading
Rol Boeta Rol!
MISKRUIER – Gaan sit by daardie misbolletjies waar die miskruier besig is om sy bolletjie uit te kerwe uit die eland of rooibok se mis. Die miskruier gebruik nie die bestaande bolletjie van die wildsbok se mis nie maar maak sy eie bolletjie. Op Leeupoort Vakansiedorp waar jy die waarnemingsContinue Reading
Blouaap
BLOUAAP – Die tropgrootte van blouape is so 20- 25 en hul aanvoerder is `n dominante wyfie. Wyfies bly lewenslank in hulle oorspronklike trop. Mannetjies emigreer ten tye van die aanvang van puberteit, trek dan van trop tot trop, en spandeer omtrent drie jaar in ‘n trop voordat hulle weerContinue Reading
Steenbok Geeste
RAMMETJIE – Sekere volke in Afrika glo dat dit geeste sal omkrap as `n mens `n steenbok doodmaak. Die rammetjie het die skerp horingkies maar by uitsondering kry ooitjies ook horingkies. Hulle is gewoonlik enkellopend behalwe met paringstyd of waar `n lam saam met die mamma wei. Wanneer hulle gevaar sienContinue Reading



















