Geldmaak
BEGROTING – Volg hierdie reëls om jou finansiële vooruitsigte in orde te hou: 1. Jy moenie vergeet dat vaardige verkoopsmense jou emosies kan manipuleer nie 2 Jy moenie ‘n belegging koop voordat jy dit heeltemal verstaan nie. 3 Jy moet onthou dat daar nie so iets soos ‘n gratis middageteContinue Reading
Brandstof Verdamp
BRANDSTOF VERDAMP – Sodra jy besluit om weg te breek vir `n paar dae is jou eerste item op die begroting die brandstof wat jy sal verbruik. Leeupoort Vakansiedorp is slegs 150 km vanaf Pretoria, daar is nie berge wat die brandstof verbruik kan verhoog nie. Neem die volgende inContinue Reading
Stert in die Lug
VLAKVARK – Wanneer hy hardloop is dit stert in die lug en wanneer hy vreet is dit weer op die knieë. Die vlakvarksog is slegs 3 maande dragtig en sy kan tot sowat 6 kleintjies op `n slag kry. Verder kan die mamma twee keer per jaar kleintjies kry. HulleContinue Reading
Tweet-tweet
GEBANDE MUISHOND – Hierdie diertjies se gedrag is feitlik dieselfde as die van die meerkat. Die gebande muishond loop in groepe van 7 tot 70. Hul sagte “tweet- tweet” geluide is hul kommunikasie kanaal wat die groep bymekaar hou. Op Leeupoort Vakansiedorp beweeg die trop van huis tot huis opContinue Reading
Bospatrys
NATUUR – Vroegoggend maak ‘n Bospatrys jou wakker met sy skril geskree om die dag aan te kondig. Hulle loop in klein familie-groepies. Gewoonlik die mannetjie, wyfie die vorige kuikens en die huidige kuikens. Sodra die grotes kos raakloop gee hulle ‘n sagte gepiep om die kuikens te roep omContinue Reading
Trapsuutjies
VERKLEURMANNETJIE – Die verkleurmannetjie of trapsuutjie is ‘n familie van die akkedisse. Die meeste verkleurmannetjies kan hul vel se kleur vir kamoeflering verander, of om hul gemoedstoestand aan ander verkleurmannetjies aan te dui. Die grootste spesies word tot 70 sentimeter lank. Verkleurmannetjies het papegaai-agtige voete wat aangepas is om inContinue Reading
Verskille tussen Skoenlappers en Motte
NATUUR – Min van ons ken die verskille tussen skoenlappers en motte. Daar is groot verskille en dit is opmerklik hoe elkeen aangepas is in die natuur. Albei soorte het 2 voelers en ses pote. Skoenlappers vlieg bedags en motte weer snags. Dan het skoenlappers helder kleure om pragtig inContinue Reading



















