PERDEBY – Wanneer die perdeby jou steek weet jy dat jy gesteek is. Nou die dag wil ek `n tak afsny wat teen die dak by Ifafa 732 op Leeupoort krap. Die leer word teen die muur staan- gemaak en die leer word bestyg. Ek vat toe per ongeluk aan dieContinue Reading

LEEUPOORT VAKANSIES – Onder die leiding van Johan Koekemoer is die “stiltehoekie” in die bos op Leeupoort ingerig. Klein Gerhard is by die kruis gedoop waar daar `n gewyde atmosfeer in die rustigheid van die natuur geheers het. Dink net dat mense wat in die stad woon, hul baba daarContinue Reading

NATUURRESERVAAT – Die Huilboom huil wanneer hy seerkry. Hierdie boom op Leeupoort is een van die grootste gemerkte huilbome in Suid Afrika. Om onder die boom op die rusbankie op Leeupoort te sit en na te dink oor die skepping, die natuur, die lewe en hierdie besondere boom, is nogalContinue Reading

Nonnetjies Uil 640x480

NATUURRESERVAAT – Die uil se goed ontwikkelde rigting sin en gehoor span saam wanneer hy sy prooi vang. As hy iets hoor wat na prooi klink, draai hy sy kop in daardie rigting. Dan kos dit nog net een geritsel of ’n gepiep en die prooi is so goed asContinue Reading

Leeupoort Braai 640x480

ONTSPANNING – Die dae op Leeupoort se bosveld is heerlik. Die sonnetjie kan nie lekkerder wees wanneer jy by die ronde braaiplek by Ifafa 732, wat mens `n “es” noem, agteroor sit met jou voete op die rand van die es. Die swaai-braai wat mens hoër of laer kan stelContinue Reading

Bossie Bosvark

BOSSIE DIE BOSVARK – Heelwat van die Leeupoorters en besoekers aan die Bosveld, het saans so om en by 11 uur kennis gemaak met die mak bosvarke op Leeupoort Vakansiedorp. Die bosvarke soek die braaiplekke by die huise op om te kyk of hulle iets te ete kry soos braaivleis-beentjies.Continue Reading