Eland

BEPLAN NOU VIR JOU VAKANSIE – Om ingehok te wees gee mens geleentheid om positief te wees en heerlik te beplan aan jou vakansie in die bosveld. Dink aan die oop ruimtes waar jy lekker heerlik rond stap met die wandelpaaie of as jy dit nog makliker wil maak ry sommerContinue Reading

BOSVELDKOLE – Met `n passie vir die natuur kan jy nie anders as om `n heerlike braai te hou nie en dit dan nog daar doer in die bos weg van die huise. Leeupoort Vakansiedorp se klimaat leen hom daartoe om te braai en dit maak nie saak hoe laatContinue Reading

LEEUPOORT  – Wilde diere is enige besoeker aan Leeupoort Vakansiedorp se droom en in besonder wanneer die bokke daarby so mak is dat jy hulle van nader kan beskou en pragtige fotos kan neem. Hulle stap tussen die huise rond want hulle is mense en voertuie gewoond. Leeupoort Vakansiedorp isContinue Reading

MOEDERSDAG – Moedersdag word vanjaar op 14 Mei gevier. Dit is gewoonlik `n dag waar die dagtake uit moeder se hande geneem word en sy bederf word. Dis nie nodig om ‘n duur okasie aan te pak nie, maar om dit vir moeder lekker te maak by die huis, ‘nContinue Reading

NATUUR – Leeupoort Vakansiedorp is die idilliese gesinsoord in die bosveld slegs 150 km vanaf Pretoria. Daar is bekostigbare huise wat goed toegerus is as selfsorg- fasiliteite. Die weer is idiaal vir braai waar die ouens tot laataand by die vuur deurbring. Hierdie vakansiedorp is n ekodorp binne `n natuurreservaatContinue Reading

Vleisbraai

ONTSPANNING – Almal kan braai, maar braai op Leeupoort in die natuur en waar jy die geluide van die bos hoor, is dit net soveel meer ontspanne. Die sekelboshout se kole brand langer as baie ander soorte hout, met die gevolg dat jy langer by die vuur kan kuier. DaarContinue Reading

Leeupoort Braai 640x480

ONTSPANNING – Die dae op Leeupoort se bosveld is heerlik. Die sonnetjie kan nie lekkerder wees wanneer jy by die ronde braaiplek by Ifafa 732, wat mens `n “es” noem, agteroor sit met jou voete op die rand van die es. Die swaai-braai wat mens hoër of laer kan stelContinue Reading