Hadeda se Ha-Ha-Ha-Deda!!
NATUUR – Ha-ha-ha-de-dah skree die Hadeda Ibis terwyl hy opvlieg vanaf die grasperk waar hy goggas onder die grond uitgesnuffel het. Die voël se naam is afgelei van die skril en besonder uitermatige harde skree wat hy maak. Hierdie voël moet goeie reukorgane hê of hy moet die erdwurm ofContinue Reading
Brulpadda
NATUUR – Die brulpadda is Suid Afrika se grootste padda en daar is sowat 100 spesies paddas in ons land. Wanneer gebore, het die kalant kiewe soos ‘n vis en het ‘n stert waarmee hy swem. Na sowat drie weke verwissel hulle totaal van gedaante en kry longe soos landdiereContinue Reading
Goeie Nuus vir Sjokoliste!
SJOKOLADE – Vir talle van ons is een van die grootste vreugdes van die lewe om jou tande in `n sjokoladestafie in te slaan. In `n studie deur die Universiteit van Suid- Australië was 1000 mense 30 jaar lank waargeneem en `n hele reeks gesondheidsaanwysers gemeet. Die ondersoek het probeerContinue Reading
Skillie Trek sy Kop In.
SKILPAD – Skilpaaie hou op groei wanneer hulle sowat 20 jaar oud is. `n Skilpad se ouderdom kan bepaal word deur die getal groeiringe op elke plaat van sy dop te tel. Die mens is verseker besig om die voortbestaan van die skilpad en sy kind te bedreig. Baie skilpaaieContinue Reading
Boeremusiekfees 7 tot 9 September 2018
BOEREMUSIEKFEES – Die gewilde Afrikaanse musikant Ricus Nel sal as gaskunstenaar by hierdie groot jaarlikse fees in Leeupoort Vakansiedorp optree. Daar sal sowat 20 genooide orkeste, waaronder ook junior musikante, van oor die hele land optree. Hierdie Fees is gewis een van die hoogtepunte van die jaar se aktiwiteite op Leeupoort. AlleContinue Reading
Gaan Ondergronds
ONDERGRONDS – Om ondergronds te gaan en daar vir dag en nag te bly en daarby blind is nie vir enige ou bedoel nie. Die erdwurm leef slegs ondergronds, het nie oë nie en vreet sy pad oop. Wanneer hy by harde grond kom vreet hy sy pad deur dieContinue Reading
Boeremusiekgildefees- 9 September 2017
BOEREMUSIEKGILDEFEES – Die 10 Jarige Boeremusiekfees op Leeupoort Vakansiedorp was `n reuse sukses. Dit was tien jaar nadat die Boeremusiekgilde-monument opgerig was. Hierdie monument is die eerste van sy soort in Suid Afrika. Daar was 29 orkeste wat Saterdag vanaf 8.30 tot 11 uur die aand opgetree het en gekomContinue Reading

			

















