Wilfra Konsertina

KONSERTINAFEES – Die Konsertinafees wat gehou was van 06 tot 08 Mei 2022 op Leeupoort Vakansiedorp, was `n reuse sukses en `n rekord aantal besoekers het die geleentheid bygewoon.  Piere Retief wat die feesrede gelewer het, het gesê dat dit die grootste Boeremusiekfees was wat hy ooit bygewoon het. RoccoContinue Reading

KONSERTINA-FEES JAAG VIR REKORD – Vanjaar word ‘n unieke Konsertina-fees van 3 tot 5 April 2020 op Leeupoort Vakansiedorp aangebied! Verskeie bekende orkeste gaan optree met Boet (Dimpel) Pretorius wat die feesrede gaan lewer. Tydens die fees gaan daar gepoog word om ‘n 30 jaar oue rekord van 41 konsertina-spelersContinue Reading